Bespreking:koffie
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur ReenenLaurie in onderwerp Op die koffie
Op die koffie
[wysig]Nie heeltemal seker hoe mens "ander" betekenisse verteenwoordig nie, maar ja daar is in die volksmond die term "op die koffie" as iets stukkend is.
Ek het in my blokkiesraaisel die woord "opgekoffie" gekry, maar nie seker of dit nou sou stukkend beteken en of dit net "te veel koffie gedrink" sou beteken nie. ReenenLaurie (kontak) 05:13, 22 November 2023 (UTC)