koffie
Voorkoms

- Van Turks, kahve, vanaf Arabies, قهوة, qahwa, wat "stimulerende drank" beteken.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koffie | koffies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koffietjie | koffietjies |
-
(lêer)
- kof•fie
- (drank) 'n Warm drankie met swarterige kleur wat van koffiebone gemaak word.
- Geroosterde en gemaalde koffiebone van die koffieplant.
- (plante)
Coffea arabica, die koffieplant waaraan koffiebone groei.
- Maak asseblief vir ons koffie.
- Die koffie is op, ons sal nog moet gaan koop.
- Koffie word in verskeie lande verbou.
| Vertalings: koffie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koffie.