Bespreking:kom
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Ek kan my indink hoe 'n kom sop lyk (regtig verouderd?), maar die eerste betekenis van die s.nw. ontgaan my. Groete. Naudefj (kontak) 05:43, 8 November 2017 (UTC)
- Frank, 'n kom in die verband is iets soos 'n skottel, 'n waskom. Groete! 196.210.61.245 05:47, 8 November 2017 (UTC)
- Moet ook 'n bietjie oppas met definisies en/of voorbeelde uit ander woordeboeke kopieer, Frank. Dis copyvio. Laat jou inspireer deur ander woordeboeke, maar verwoord dit self asseblief. Dis ook waarom die voorbeeldsinne en die beelde belangrik is: hulle toon op neutrale manier hoe die woord deur die sprekers in die taalgemeenskap gebruik word en maak jou verwoording duideliker. En nee ek begryp hierdie ding met dieper as dit breed is nie. Ek dink dis meer 'n halwe sfeer of so of platter as dit, altans vir die Nederlandse begrip. Jcwf (kontak) 06:02, 8 November 2017 (UTC)
