kom
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kom |
| Verlede Tyd | ek | het gekom |
-
(lêer)
- Beweeg van 'n posisie verder weg tot nader aan die spreker.
- Aanbreek; begin; gebeur; verskyn; arriveer; toestand bereik.
- Kom hier.
- Ons dag sal kom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kom | komme |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kommetjie | kommetjies |
- 'n Houer; koppie/bakkie sonder 'n oor; eetgerei, dieper as 'n bord.
- Laagte; vallei; vlak holte in die aardoppervlak.
- Hier is vir jou kommetjie sop.
- Die skape wei by die windpomp onder in die kom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|