Bespreking:kwas
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj
Is die mv kwaste of kwasse? HAT sê kwaste, maar ek vind ook kwasse op ander werwe. Albei? Verander dit? Jcwf (kontak) 19:43, 16 Januarie 2018 (UTC)
- Ek sou dink "kwaste" is meer korrek, maar "kwasse" word algemeen gebruik en kom selfs in sekere woordeboeke voor, soos in die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek. Groete. Naudefj (kontak) 19:47, 16 Januarie 2018 (UTC)