kwas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwas | kwaste (kwasse) |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwassie | kwassies |
- (gereedskap) 'n Steel met 'n bondel saamgepakte hare of vesels wat gebruik word om verf of lym aan te bring.
- (biologie) Digte bondel haar of haarklos wat die stert of die punt daarvan vorm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwas |
- (voeding) 'n Drank uit Oos-Europa met lae alkoholinhoud.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kwas m |
- Hulp:IPA: [kʋɑs]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Voeding in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Voeding in Nederlands