Bespreking:laasgenoemde

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

In In 1936 is laasgenoemde ontbind. is dit 'n s.nw dink ek. Kan dit met lidwoord "die laasgenoemde" of die mv. "die laasgenoemdes" gebruik word? In nl is dit denk ek geen bywoord nie. Nie alle b.nw kan as bywoord gebruik word nie; wat origens 'n argument is om die bywoord wel op te teken indien dit bestaan. Jcwf (kontak) 21:35, 29 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]

Baie dankie, ek het die bw. vir eers uitgehaal. Sal dit terugsit as ek dit eendag teëkom. Groete. Naudefj (kontak) 06:50, 30 Januarie 2018 (UTC)[antwoord]