laasgenoemde
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| laasgenoemde |
- laas•ge•noem•de
- Dit wat laaste genoem is.
- Uit laasgenoemde huwelik is twee seuns gebore.
| Vertalings: laasgenoemde | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laasgenoemde | laasgenoemdes |
- Dit wat laaste genoem is.
- In 1936 is laasgenoemde ontbind.
| Vertalings: laasgenoemde | |||
|---|---|---|---|