Bespreking:min

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

"Min" moet op 'n manier 'n telwoord ook kan wees. Groete. Naudefj (kontak) 17:28, 14 Desember 2017 (UTC)[antwoord]

Ja, in "Die jaar het min dae oor." is dit 'n onbepaalde hooftelwoord. Jcwf (kontak) 17:33, 14 Desember 2017 (UTC)[antwoord]
Ek dink "in der minne skik" is dalk beter om as 'n idioom te beskryf (ook in Nederlands). Die minne (vir liefde) is glo sedert Middelnederlands nie meer in gebruik nie.
Nederlands het ook nog min= voedster, vrou wat 'n ander vrou se baba melk gee. Bestaan dit in Afrikaans? Jcwf (kontak) 17:49, 14 Desember 2017 (UTC)[antwoord]
Dankie dit lyk sommer stukke beter. "Min" vir 'n "soogvrou" (verouderd) is wel in die WAT opgeteken, maar mense sal nie weet waarvan jy praat nie. Groete. Naudefj (kontak) 18:39, 14 Desember 2017 (UTC)[antwoord]