min
Telwoord |
---|
min |
minder |
minste |
- Nie baie nie; weinig; in geringe mate.
- Die jaar het min dae oor.
- Onbepaalde hooftelwoord
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord | ||
---|---|---|
Stellend | min | |
Vergrotend | minder | |
Oortreffend | minste |
- Gebeur selde.
- Lig; weeg nie swaar nie
- Die babatjie weeg min.
- Ons kuier te min saam.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
min |
- (informeel) Aftrek; verminderd met.
- Vyf min drie is twee.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | min |
Verlede Tyd | ek | het gemin |
- Liefhê; bemin.
- Jesus min my.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
min | minne |
- Liefde.
- Die kerkraad probeer die saak in der minne skik.