Bespreking:nodig

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

In Nederlands is dit selde 'n bywoord. Eintlik net in "Je moet nodig zeggen dat hij nooit meer komt! Daar is hij!" Ek weet nie of Afrikaans dit het nie. Is dit dalk beter die opskif bywoord te skrap? Jcwf (kontak) 23:36, 8 Maart 2018 (UTC)[antwoord]

Uitgevoer Uitgevoer. Dankie.