nodig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | nodig | nodige | ||
| Vergrotend | nodiger | |||
| Oortreffend | nodigste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| broodnodig | ||||
- no•dig
- Waaraan daar 'n behoefte is; waarsonder mens nie kan klaarkom nie.
- Die biltong het sout nodig.
- Dit is nie nodig nie.
| Vertalings: nodig | |||
|---|---|---|---|