Bespreking:ontladingswoord

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek het persoonlik nog net van tussenwerpsels gehoor in Afrikaans. Is daar werklik so 'n woord soos ontladingswoord? --Alias 15:54, 28 Desember 2005 (UTC)[antwoord]

Ja, dit staan in 'n woordeboek (HAT). :))--Manie 16:05, 28 Desember 2005 (UTC)[antwoord]
Sôrrie, nie die HAT nie, maar bv. die "Verklarende Afrikaanse Woordeboek" van F. J. Labuschagne en L. C. Eksteen, bl. 956. --Manie 14:06, 29 Desember 2005 (UTC)[antwoord]