Gaan na inhoud

ontladingswoord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ontladingswoord     ontladingswoorde  
IPA: [ontˈlɑːdəŋsvuə̯rt], meervoud: [ontˈlɑːdəŋsvuə̯rdə, ontˈlɑːdəŋsvuə̯rə]
اَُونْتْلادِنْگْسْڤُوَرْدْ , meervoud: اَُونْتْلادِنْگْسْڤُوَرْدِی
Bepaalde woordsoort wat losstaan van die sinsverband, soos uitroepe, versugtinge, ens.

    Sinonieme

tussenwerpsel, interjeksie

    Vertalings

  Vertalings:    ontladingswoord
Duits: Ausrufewort(de), Empfindungswort(de), Interjektion(de)
Engels: interjection(en)
Nederlands: tussenwerpsel(nl), interjectie(nl)