Bespreking:reebok

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Volgens die artikel is 'n reebok (Engels) 'n vaalribbok in Afrikaans. Behalwe dat dit as twee woorde gespel is, twyfel ek of dit feitelik korrek is. Groete. Naudefj (kontak) 16:19, 5 Maart 2018 (UTC)[antwoord]

Dit weet ek regtig nie, Frank. Vir my is 'n reebok nie 'n antilope nie.Jcwf (kontak) 16:25, 5 Maart 2018 (UTC)[antwoord]