Gaan na inhoud

vaalribbok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vaalribbok
Enkelvoud Meervoud
  vaalribbok     vaalribbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vaalribbokkie     vaalribbokkies  
Hulp:IPA: [ˈfɑːɫ ˌrəbok]
   
(lêer)
فَالْ رِبَُوكْ , meervoud: فَالْ رِبَُوكِی
(soogdiere) op Wikispecies Pelea capreolus, 'n wildsbok wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, Lesotho en Swaziland aangetref word en by voorkeur op vlaktes hou.
'n Volwasse vaalribbok het 'n gemiddelde massa van 22 kg en 'n hoogte van ongeveer 75 cm.

    Vertalings

  Vertalings:    vaalribbok
Duits: Rehantilope(de), Rehböckchen(de)
Engels: rhebuck(en), rhebok(en)
Esperanto: peleo(eo)
Nederlands: reebokantilope(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vaalribbok.