Bespreking:sandluis

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek het gesoek na ndl. "zandluis" maar dit bestaan nie, behalwe wat verksrywings vir zandvlo, soos die sieka's van Suriname. Ook Delfer gee net 'n paar verhale uit 1936 oor Ethiopië. Niks uit 19de of 18de eeu. Ek dink "sandluis" is 'n Afrikaanse nieuvorming. Hoe sit ons dit in die etimologie-opskriffie? Jcwf (kontak) 03:45, 14 Desember 2017 (UTC)[antwoord]