sandluis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sandluis | sandluise |
- sand•luis
- (skaaldiere),
Ligia dilatata 'n Isopood wat in die hoë tussengetysone aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sandluis.

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sandluis | sandluise |