Bespreking:soda

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek neem aan "soda" kan in Afrikaans ook na 'n drankie met koolsuurgas verwys. Maar ek kry dit nie in een van my woordeboeke nie. Dalk te anglisisties? Kan ons dit bysit of los ons dit eerder uit? Groete. Naudefj (kontak) 07:18, 24 Desember 2017 (UTC)[antwoord]

Dis 'n probleem wat ek ook met Nederlands het. Baie Engelse woorde word nou in Nederland gebruik wat ek net as Engels ken omdat ek sedert '96 nie meer in Nederland woon nie. Wat ek dikwels gedoen het is die Engelse woord onder -en- beskryf. Indien ander mense vind dat hulle dit as Nederlands wil toevoeg hou ek hulle nie teen nie. Jcwf (kontak) 13:30, 24 Desember 2017 (UTC)[antwoord]