soda

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Natriumbikarbonaat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  soda      

Woordafbreking

so•da

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie), (minerale) 'n Mineraal wat hoofsaaklik uit natriumkarbonaat (Na2CO3) bestaan; minerale loogsout.

    Voorbeeldsinne

Soda kon in woestyne as mineraal ontgin word, byvoorbeeld in uitgedroogde soutmere of uit die grondkors.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: soda(en)
Nederlands: soda(nl)