Bespreking:verloor

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

yep. dis reg.

Vir ons is "ek sal verloor" baie snaaks: "I shall lost" :-) Jcwf (kontak) 06:01, 16 November 2017 (UTC)[antwoord]

Om te verloor is nou nie juis iets wat mens graag sal wil doen nie, maar soms moet mens maar 'n goeie verloorder wees (het verloor) :-) Groete. Naudefj (kontak) 06:11, 16 November 2017 (UTC)[antwoord]