verloor
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verloor |
| Verlede Tyd | ek | het verloor |
| Teenwoordige deelwoord | verlorend | |
| Verlede deelwoord | verlore verloorde | |
-
(lêer)
- ver•loor
- Ongemerk laat wegraak; nie kan vind nie.
- Nie wen nie; oorwin of verslaan word; laaste kom.
- Verbeur; kwytraak.
- Ongebruik laat verbygaan.
- Ek het my beursie verloor.
- Hy het die wedstryd verloor.
- Sy het haar lewe verloor.
- Jy verloor baie tyd met jou wegspring.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər'lɔ:r]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van verliezen
- 1.: Ik verloor.
- 2.: Jij verloor.
- 3.: Hij, zij, het verloor.