Bespreking:verskeie

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Is "Verskeie" 'n telwoord of 'n byvoeglike naamwoord? Of is dit dalk beide? Groete. Naudefj (kontak) 05:46, 8 November 2017 (UTC)[antwoord]

Telwoorde is spesiale b.nw's. Jcwf (kontak) 13:44, 8 November 2017 (UTC)[antwoord]
Dankie, so gedokumenteer by Wiktionary:Telwoord. Groete. Naudefj (kontak) 20:42, 9 November 2017 (UTC)[antwoord]