Hulp:trappe van vergelyking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die trappe van vergelyking is die vorme wat die byvoeglike naamwoord aan kan neem om uit te druk in watter mate die naamwoord die hoedanigheid besit wat door die byvoeglike naamwoord aangedui word.

Afrikaans het drie trappe:

  1. die stellende trap het twee vorme die boek is nuut (predikatief) en die nuwe boek (attributief)
  2. die vergrotende trap: die nuwer boek.
  3. die oortreffende trap: die nuutste boek