byvoeglike naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
byvoeglike naamwoord | byvoeglike naamwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
byvoeglike naamwoordjie | byvoeglike naamwoordjies |
- Hulp:IPA: [bəɪ̯ˈfuxləkə ˈnɑːmvuə̯rt]
- (taalkunde) Woord wat die selfstandige naamwoord nader bepaal.
- 'n Byvoeglike naamwoord (adjektief) spesifiseer die naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.
Vertalings: byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor byvoeglike naamwoord.