Sjabloon:nl-onp-ww

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Onpersoonlike werkwoord sonder lydende vorme in Nederlands. Die werkwoord word net in die derde persoon enkelvoud met die onpersoonlike voornaamwoord het gebruik. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben. Die voltooide deelwoord word nie attributief gebruik nie.