gedragsbank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans[wysig]

Etimologie[wysig]

gedrag +‎ bank

Selfstandige naamwoord[wysig]

gedragsbank (meervoud gedragsbanke)

  1. 'n Bank (finansiële instelling) wat sy produkte personaliseer gebaseer op kliënte se gedrag
    Discovery Bank is 'n Suid-Afrikaanse gedragsbank wat in 2019 van stapel gestuur is.

Verwysings[wysig]