bank
Voorkoms
Afrikaans
Selfstandige naamwoord
bank (meervoud banke)
- 'n Instelling waar geld teen rente bewaar of geleen kan word.
- 'n Sit- of lêplek, taamlik lank en plat.
- 'n Plat, verhewe oppervlak om op te werk, werksbank.
Vertalings: Rentegewende instelling | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Sitplek | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bank | banks |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | bank |
he, she, it | banks | |
Verlede Tyd | banked | |
Verlede Deelwoord | banked | |
Teenwoordige Deelwoord | banking | |
Verdere vervoegings: bank (vervoeging) |
- Geld belê of leen by 'n bank; 'n rekening daar hê.