konsul

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

'n Konsul is 'n verteenwoordiger wat deur sy/haar regering na 'n ander land gestuur is om burgers van sy/haar land in dié vreemde land te help en goeie betrekkinge en handelsbelange te bevorder.


Kyk ook: