koronavirus
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koronavirus | koronavirusse |
- ko•ro•na•vi•rus
- (medies), (virusse) 'n RNS-virus wat tot die familie
Coronaviridae behoort
- Die simptome wat deur langhalers van koronavirus gely word, is nie konsekwent nie.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koronavirus.
- Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe. Pharos Woordeboeke. 2007. ISBN 978-1-86890-207-1.
- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.
- (medies), (virusse) Koronavirus
- (medies), (virusse) Koronavirus
| Naamval | Enkelvoud | Tweevoud | Meervoud |
|---|---|---|---|
| Nominatief | koronavirus m onb. | ||
| Genitief | |||
| Datief | |||
| Akkusatief | |||
| Instrumentaal | |||
| Lokatief |
- (medies), (virusse) Koronavirus
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 11
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Samestellings in Afrikaans
- Medies in Afrikaans
- Virusse in Afrikaans
- Woorde in Fins
- Medies in Fins
- Virusse in Fins
- Woorde in Indonesies
- Medies in Indonesies
- Virusse in Indonesies
- Woorde in Sloweens
- Medies in Sloweens
- Virusse in Sloweens