virus
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
virus | virusse |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (biologie) 'n Aansteeklike biologiese partikel. Mikroskopiese parasiete wat biologiese selle besmet.
- (rekenaarwetenskap) Kwaadwillige rekenaarprogram wat 'n rekenaar of toestel besmet.
Vertalings
Vertalings: virus | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor virus.