Gaan na inhoud

laventelhaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans

[wysig]

Selfstandige naamwoord

[wysig]

laventelhaan (meervoud laventelhane)

  1. 'n Man wat te veel aandag aan sy voorkoms bestee; fat; modegek.

Verwysings

[wysig]
  • Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe. Pharos Woordeboeke. 2007. ISBN 978-1-86890-207-1.
  • Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.