lemma
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lemma | lemmas |
- lem•ma
- (taalkunde) Die kanonieke of woordeboekvorm van 'n woord.
- (psigolinguistiek) 'n Verstandelike abstraksie van 'n woord.
- (botanie) 'n Deel van 'n gras.
- (wiskunde), 'n Tipe proposisie.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lemma | lemmas |