gras
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gras | grasse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grassie | grassies |
- gras
- خْرَسْ , meervoud: خْرَسِی
- (plantkunde) Enige plant met hol, gelitte stingels en smal blare van die groot familie
Poaceae.
- Kikoejoe is 'n robuuste, kruipende, meerjarige gras met dik wortelstokke (risome) en bogrondse ranke.
- «Daar is 'n slang in die gras.»
- Die omstandighede lyk verdag; Onraad word vermoed.
| Vertalings: gras | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gras.
☞ 𐌲𐍂𐌰𐍃
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gras o | grassen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | grasses | grassen |
| Datief | grasse | grassen |
- (plantkunde) Gras.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Woorde in Goties
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Plantkunde in Nederlands