presentisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Presentisme:

  • 'n manier van historiese analise waarin eietydse idees en perspektiewe gebruik word om die verlede te interpreteer.
  • die neiging om historiese gebeure in terme van moderne waardes en konsepte te beoordeel.
  • die onkritiese nakoming van hedendaagse gebruike.

Om 'n eenvoudige voorbeeld te noem: 200 jaar gelede was slawerny algemeen. Vandag word slawerny egter baie sterk veroordeel. Presentisme sou wees om te redeneer dat alle mense wat 200 jaar gelede slawe gehad het, onmenslik en wrede mense was.