𐍅
Vorige letter 𐍄 | |
Volgende letter 𐍆 |
Letter
- Twee-en-twintigste letter van die Gotiese alfabet.
- Gotiese syfer vir 400.
Transliterasie
- w; (in Griekse leenwoorde:) y
Uitspraak
- IPA: [w]; (in Griekse leenwoorde:) [ɪ]
Vorige letter 𐍄 | |
Volgende letter 𐍆 |