transliterasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Transliterasie van die Kodeks Runcius
Enkelvoud Meervoud
  transliterasie     transliterasies  

Uitspraak

IPA: [trɑnslətəˈrɑːsi, trɑ̃slətəˈrɑːsi], meervoud: [trɑnslətəˈrɑːsis, trɑ̃slətəˈrɑːsis]

Met Arabiese letters

تْرَنْسْلِتِرَاسِي , meervoud: تْرَنْسْلِتِرَاسِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Weergawe van tekens uit een skrif of taal letter vir letter in 'n ander skrif.

    Voorbeeldsinne

Die spelling, transliterasie en uitspraak van plekname in die Ooste veroorsaak veral vir koerantjoernaliste hoofbrekens. [1]

    Sinonieme

klankvertaling

    Vertalings

  Vertalings:    transliterasie
Duits: Transliteration(de)
Engels: transliteration(en)
Nederlands: transliteratie(nl)
Turks: transliterasyon(tr)

Verwysings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor transliterasie.