Internasionale Fonetiese Alfabet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

(Aangestuur vanaf Hulp:IPA)
Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud
(sonder lidwoord)
Enkelvoud
(met lidwoord)
Internasionale Fonetiese Alfabet die Internasionale Fonetiese Alfabet

Selfstandige naamwoordgroep


Uitspraak:

IPA: onbepaald: [əntərnɑsiuˈnɑːlə fuˈniə̯tisə ɑɫfɑˈbet, əntərnɑʃuˈnɑːlə fuˈniə̯tisə ɑɫfəˈbet], bepaald: [di əntərnɑsiuˈnɑːlə fuˈniə̯tisə ɑɫfɑˈbet, di əntərnɑʃuˈnɑːlə fuˈniə̯tisə ɑɫfəˈbet]


In Arabiese letters:

onbepaald: اِنْتِرْنَاسِیُونَالِی فُونَِیتِیسِی اَلْفَبَِتْ , bepaald: دِي اِنْتِرْنَاسِیُونَالِی فُونَِیتِیسِی اَلْفَبَِتْ


Spelling tot 1909:

onbepaald: *Internasiónále Fónétise Alfabet, bepaald: *di Internasiónále Fónétise Alfabet


Betekenisse:

Die fonetiese alfabet van die "Internasonale Fonetiese Vereniging" in Parys.


Afkorting:

IFA


Vertalings

klassieke Arabies: الألفبائيّة الصوتيّة الدولّية (al-'alifaba'iejatoe s-sautiejatoe d-doewalieja) (ar)
Nieu-Hoogarabies: الألفبائيّة الصوتيّة الدولّية (al-'alifaba'ieja s-sautieja d-doewalieja) (ar)
tradisioneel: 國際音標 (guójì yīnbiāo yīn) (zh)
vereenvoudig: 国际音标 (guójì yīnbiāo yīn) (zh)


Persoonlike gereedskap