Wikipedia

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Wikipedia se logo.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wikipedia      

Etimologie

Van die Hawaiïese woord wiki (snel) en die Engelse encyclopedia (ensiklopedie).

Woordafbreking

Wi•ki•pe•dia

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Veeltalige "kopielinkse" ensiklopedie ontwerp om deur enigiemand gelees en gewysig te word.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wikipedia.