selfstandige naamwoord
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| selfstandige naamwoord | selfstandige naamwoorde |
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سَِلْفْسْتَنْدِخِی نَامْ ڨُوَرْدْ , meervoud: سَِلْفْسْتَنْدِخِی نَامْ ڨُوَرْدِی
Spelling tot 1909:
- selfstandige naamwoort, selfstandige naamwoord; meervoud: selfstandige naamwoorde.
Betekenisse:
- Woordsoort wat die naam van iets andui, saakwoord.