anabaties
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | anabaties | anabatiese |
- ana•ba•ties
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (weer) Wat in stygende rigting gaan, gewoonlik winde.
Voorbeeldsinne
- In die dag kan anabatiese winde uit die dal plaasvind.[1]