behoudend
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Geheg aan die bestaande/oue;
Voorbeeldsinne
Behoudende beginsels/beskouings/standpunte/waardes
Behoudende kerke/Christene/Islamiete/Jode
'n Behoudende begroting/beleid
Sinonieme
Fundamentalis, konserwatief