sinoniem
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sinoniem | sinonieme |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سِینُونِیمْ , meervoud: سِینُونِیمِی
Spelling tot 1909:
- sinóniem, sinóniim; meervoud: sinónime, sinóni-me
Betekenisse:
- Woord wat dieselfde betekenis het.