buikdans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Buikdanseres

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  buikdans      

Woordafbreking

buik•dans

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(kuns) 'n Uit die Midde-Ooste afkomstige dansvorm waarby 'n vrou met haar heupe ritmiese bewegings maak

    Afgeleide woorde

buikdanseres