eiens
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | eie | eie | eies, eiens |
- ei•ens
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Partitiewe vorm van eie.
Voorbeeldsinne
- Maar ons besef altyd weer by sommige dinge dat die Kaapse samelewing nietemin iets eiens, iets aparts, iets individueels in sy eie aard openbaar. [1]
- [...] om te bepaal of daar iets eiens in die styl van 'n bepaalde spreker of skrywer is.[2]