hiermede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Voorsetsel Bywoord
met mede
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ermede
Naby hiermede
Veraf daarmede
Betreklik waarmede
Vraend waarmede?
Onbepaald ergens mede
Negatief nergens mede
Universeel overal mede

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɦir.me.də]
   
(lêer)

Bywoordelike voornaamwoord

    Betekenisse

Hiermee

    Eienskappe

Aanwysende bywoordelike voornaamwoord Dit vervang met+deze/dit. Die woord is skeidbaar. Hierdie vorm behoort tot 'n hoër register (is deftiger, meer amtelike skryftaal) as hiermee.

    Wisselvorme

hiermee