hornet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hornet hornets

    Betekenisse

Enige van 'n aantal verskillende perdebyspesies wat hoofsaaklike in die Noordelike Halfrond voorkom.