Engels
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ˈeŋəɫs, ˈəŋəɫs], attributief: [ˈeŋəɫsə, ˈəŋəɫsə], partitief: [ˈeŋəɫs, ˈəŋəɫs]
- gesubstantiveer: [ˈeŋəɫsə, ˈəŋəɫsə], meervoud: [ˈeŋəɫsə, ˈəŋəɫsə]
- byvoeglik: predikatief: اَِڠِلْسْ , attributief: اَِڠِلْسِی , partitief: اَِڠِلْسْ
- gesubstantiveer: اَِڠِلْسِی , meervoud: اَِڠِلْسیِسْ
- Van, betreffende die Engelse.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Engeland.
- Van, betreffende die Engelse taal.
-
- Duits: 1, 2, 3 englisch (de)
- Engels: 1, 2, 3 English (en)
- Esperanto: 1, 2, 3 angla (eo)
- Frans: 1, 2, 3 anglais (fr)
- Interlingue: 1, 2, 3 angles (ie), anglesi (ie)
- Italiaans: 1, 2, 3 inglese (it)
- Jiddisj: 1, 2, 3 ענגליש (englisj) (yi)
- Latyns: 1, 2, 3 Anglicus (la)
- Nederlands: Engels (nl)
- Russies: 1, 2, 3 английский (anglijskij) (ru)
|
|
-
|
- IPA: [ˈeŋəɫs, ˈəŋəɫs]
- اَِڠِلْسْ
- 'n Wes-Germaanse taal met ongeveer 55 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Antigua en Barbuda, Australië, die Bahama-eilande, Barbados, Belize, Botswana, Gambia, Ghana, Grenada, Guyana, Jamaika, Liberië, Mauritius, Mikronesië, Namibia, Nieu-Seeland, Nigerië, Salomonseilande, Sierra Leone, Sint Kitts en Nevis, Sint Lucia, Sint Vincent en die Grenadine, Trinidad en Tobago, die Verenigde Koninkryk, die Verenigde State, Zambië, Zimbabwe en een van die amptelike tale van die Fidji-eilande, Ierland, Indië, Kameroen, Kanada, Kiribati, Lesotho, Malawi, Malta, Marshall-eilande, Nauru, Palau, Papoea Nieu-Guinee, Rwanda, Samoa, die Seychelle, Singapoer, Suid-Afrika, Tanzanië, Tuvalu, Uganda en Vanuatu.
-
- ISO 639-1: en
- ISO/DIS 639-3: eng
- SIL: ENG
- (Skertsend:) Rooitaal
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Engels
- onverboë: Engelsch, verboë: Engelsche, partitief: Engelsch
- IPA:
- Nederlands: onverboë: [ˈɛŋəɫs], verboë: [ˈɛŋəɫsə], partitief: [ˈɛŋəɫs]
- Belgies: onverboë: [ˈɛŋəɫs], verboë: [ˈɛŋəɫsə], (voor klinkers en "h":) [ˈɛŋəɫsən]; partitief: [ˈɛŋəɫs]
- Engels, van, betreffende die Engelse.
- Engelsch
- IPA: [ˈɛŋəɫs]
- Engels, 'n Wes-Germaanse taal.