kollateraal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

1 wat dien as waarborg vir die terugbetaling van 'n lening: Die waarde en potensiaal van 'n eiendom wat as kollaterale sekuriteit aangebied word, is 'n belangrike aspek van 'n leningsooreenkoms.

2 sekondêr; onder geskik: Die dood van burgerlikes of skade aan eiendom in militêre aanvalle word wêreldwyd as kollaterale skade aanvaar.

3 wat ondersteun/bevestig: Hulle onderneem kollaterale ontleding soos waardasies en navorsing.

4 wat gelyktydig of parallel loop; gelyklopend.


Engels (en)

collateral