rankkopieva

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Rankkopieva

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rankkopieva     rankkopieva's  

Woordafbreking

rank•ko•pie•va

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) op Wikispecies Bulbine frutescens; 'n plant wat inheems aan Suid-Afrika is

    Hiperonieme

kopieva

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rankkopieva.